Leer ons ken
Ons Skool
Ons Erfenis
George Hoërskool is gestig in 1947 en dien die gemeenskap van George-Oos, Wes-Kaap. Ons is Afrikaans-medium hoërskool en WKOD aangewese Kuns en Kultuur Fokusskool. In 2027 vier ons ons 80ste bestaansjaar.
Skoolhoof: Mnr. C.R. Van Wyk
Adres: Missionstraat 6, Rosemoor, George, 6529
Tel: 044-874-1194