TuisAkademieSportKultuurOns SkoolPersoneelAlumniKontak

Surge Et Insta · Wolf Pack

Trots vier ons 79 Jaar van Uitnemendheid — Surge Et Insta — 1947 tot 2026
GHS Wapen
Gestig 1947 · George, Wes-Kaap

SURGE ET INSTA

George Hoërskool

Styg Uit En Skyn

Blaai
79
Jaar van Uitnemendheid
Gr 8–12
Afrikaans Medium
WKOD
Kuns en Kultuur Fokusskool
1947
Gestig / Est.
George Hoërskool

Verwelkoming

Welkom by George Hoërskool

Namens die Bestuur, Personeel en Leerders van George Hoërskool heet ons u hartlik welkom by ons digitale tuiste. Hierdie webtuiste dien as venster na ons skool.

Gestig in 1947, is George Hoërskool trots op 'n lang geskiedenis van akademiese uitnemendheid, sporttradisie en 'n ryk kultuurerfenis. Ons is 'n aangewese WKOD Kuns en Kultuur Fokusskool wat daarna streef om elke leerder te begelei om uit te styg en te skyn.

Mnr Van Wyk
Mnr. C.R. Van WykSkoolhoof / Principal
Lees Meer
Akademiese Uitnemendheid
Sporttradisie
Kultuur
WOLFPACK
Surge Et Insta · George Hoërskool

Skoollewe

Leef die Wolf Pack Gees

Akademies

Vakke, uitslae en eksamens.

Meer

Sport

Rugby, netbal, skaak en meer.

Meer

Kultuur

VLR, musiek, drama, kuns en meer.

Meer

Ons Skool

Ons skool en ons geskiedenis.

Meer

Alumni

Oud-leerders regoor SA.

Meer

Kontak

Kontak die skool vandag.

Meer
GEORGE
Garden Route · Wes-Kaap · 1947